Skip to content

Gautengse premier sê maatreëls is in plek vir volgende week se optogte teen onwettige immigrasie [KLANK]

# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê duidelike en praktiese maatreëls is ingestel vir die betogings van 30 Junie. Groepe soos March and March wat teen onwettige immigrante gekant is, het die datum as sperdatum verklaar waarop alle ongedokumenteerde buitelanders Suid-Afrika moet verlaat. Lesufi sê provinsiale owerhede en wetstoepassingsagentskappe werk saam aan ʼn veiligheidsplan om seker te maak alle betogings is vreedsaam. Hy sê geweld, skade aan eiendom en gepeupelreg sal nie geduld word nie:

ENG LesufiONShutdown