Skip to content

Gautengse polisiekommissaris sê die massaskietery in Cleveland kan gekoppel word aan onwettige mynbou [KLANK]

# Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê Dinsdagaand se massaskietery in die Jumpers informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, kan gekoppel word aan onwettige mynbou in die gebied. Die skietery het die lewens van 12 mense geëis en minstens nege is gewond. Die polisie het ‘n soektog na ongeveer tien verdagtes van stapel gestuur. Mthombeni sê die voorval was moontlik die gevolg van ‘n vete tussen onwettige mynwerkers in die gebied:

ENG MthombeniOnIllegalMining