Skip to content

Gautengse polisiekommissaris sê die hele regering moet misdaad bestry [KLANK]

# Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê ʼn benadering wat die hele regering betrek, is belangrik vir die toekoms van polisiëring in die provinsie. Die provinsie se misdaadstatistiek vir die vierde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar toon ʼn afname van 5,9-persent in kontakmisdade tussen Januarie en Maart vanjaar. Moorde neem af met 15-persent, verkragtings met 9,9-persent, en poging tot moord met 3,2-persent. Mthombeni sê die polisie fokus daarop om die wet regverdig toe te pas en seker te maak alle mense in Gauteng is aanspreeklik voor die reg:

ENG MthombeniOnCrimes