Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement waarsku teen bedrieërs wat plasings vir volgende jaar beloof [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement het kommer uitgespreek oor berigte van ʼn persoon genaamd “Godfrey”, wat glo omkoopgeld van ouers vra in ruil vir plasings by staatskole in die 2026 akademiese jaar. Die aansoekperiode vir plasings het op 16 Oktober begin toe die departement begin het om in ʼn geleidelike proses aanbiedinge aan ouers en voogde te stuur. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê ouers moet niemand betaal wat beweer hulle kan ʼn plasing by ʼn skool verseker nie:

ENG MabonaOnPlacementFraud