Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement vra verskoning vir vertraging met uitreiking van rapporte [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement het verskoning gevra aan leerders, ouers en skole wat geraak is deur vertragings met die uitreiking van rapporte. Dis veroorsaak deur tegniese probleme wat toegang tot die Suid-Afrikaanse Skooladministrasie- en -bestuurstelsel beïnvloed omdat die Citrix-omgewing wat die stelsel ondersteun, tydelik onbeskikbaar was. Die departement se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê stelsel-administrateurs en tegnici werk onverpoosd om die volle werking te herstel en toegang so gou moontlik te normaliseer:

ENG LubhelwanaOnreportDelays