Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement veroordeel aanranding van Soshanguve-leerders wat laat opdaag [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement veroordeel die aanranding van leerders by die Soshanguve South Secondary School deur gemeenskapslede wat na bewering kwaad was omdat hulle laat was. Die voorval het gister plaasgevind toe die groep na bewering skolierpatrollies oorrompel, die skoolterrein betree en die leerders aangerand het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê laatkom is wel ‘n bron van kommer, maar geweld en intimidasie teen kinders en leerkragte is heeltemal onaanvaarbaar:

ENG MabonaOnLateComing