Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement sê besnoeiing van fondse aan spesialisskole is weens beperkte begroting [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê fondse aan spesialisskole is weens groter begrotingstekorte verminder. Die departement het sedert 2022 befondsing aan hierdie skole van 69,29-miljoen-rand in 2022 tot net meer as 13-miljoen in 2024 verminder wat ʼn verlaging van 81,36-persent is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê omdat meer skole as spesialisskole aangewys is, moet hulpbronne by meer versprei word:

ENG MabonaOnSoSFunding