# Die Gautengse Onderwysdepartement het 2,9-miljard-rand van sy begroting van 68-miljard-rand vir die 2025/26-boekjaar aan die skepping van veiliger skole toegeken. Die departement se omvattende benadering tot die skepping van veilige skole sluit in die ontplooiing van sekerheidsdienste by meer as een-duisend-500 skole, en ingrypings vir armes wat verseker dat ekonomiese omstandighede nie hindernisse tot onderwystoegang word nie. Die LUR, Matome Chiloane, sê skole moet plekke van veiligheid en sentrums vir die gemeenskap wees.
Gautengse Onderwysdepartement bewillig R2,9-miljard vir skepping van veiliger skole