Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement bevestig geen verdraagsaamheid teenoor seksuele wangedrag nie [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê hy bly verbind tot ʼn benadering van geen verdraagsaamheid nie, wat seksuele wangedragsake van sy werknemers betref. Dit volg na onthullings dat nege uit 12 onderwysers met ʼn misdaadrekord weens seksuele oortredings steeds by skole in die provinsie ontplooi is, ten spyte van ʼn keuringsproses. LUR Matome Chiloane het aan Newzroom Afrika gesê die departement se indiensneming van individue is onderhewig aan streng regsprosesse en -prosedures:

ENG ChiloaneOnTeachers