# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, is bekommerd oor die uitwerking van voortslepende bende-geweld op leerders, onderwysers en die groter skoolgemeenskap van Westbury. Vier mense is die afgelope naweek doodgeskiet en een gewond. Dit sluit ʼn leerder van die Sekondêre Skool RW Fick in. Woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê hulle gaan leerders wat hul geskeduleerde beoordelings-vraestelle en voorlopige eksamen misgeloop het weens die onveilige omgewing, toelaat om dit te skryf:
Gautengse Onderwys-LUR bekommerd oor bendegeweld in Westbury [KLANK]
ENG LubhelwanaOnWeapons