Skip to content

Gautengse Onderwys bevestig fondse is oorgedra na skole vir munisipale rekeninge [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Onderwys het bevestig hy het in Junie 2025 fondse oorgedra na alle geïdentifiseerde skole om munisipale rekeninge te betaal. Die LUR, Matome Chiloane, sê skole met Artikel 21-funksies moet water- en elektrisiteitsrekeninge vereffen. Die woordvoerder, Steve Mabona, sê die departement hou steeds toesig en verskaf opleiding. Hy gee die versekering geen skool sal ontkoppel word nie en versoek skole om aan vereistes te voldoen en gesonde finansiële bestuur te beoefen:

ENG-MabonaOnPayments