Skip to content

Gautengse LUR vra vir kalmte na leerder-protesoptrede skole in Soshanguve ontwrig [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, vra vir kalmte na leerder-protesoptrede by die Tiyelelani Secondary School en nabygeleë skole in Soshanguve. Die onrus is veroorsaak deur bewerings van seksuele wangedrag waarby ‘n onderwyser en ‘n busbestuurder betrokke was, en beweer die skoolhoof het versuim om op te tree. Een leerder is beseer. Steve Mabona van die departement het die gemeenskap versoek om onderrig en leer sonder ontwrigting te laat voortgaan:

ENG MabonaOnSoshanguveCalm