Skip to content

Gautengse LUR vir Vervoer vra families van gestorwe operateurs om aansoek te doen vir oordrag van bedryfslisensies [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, vra die families van gestorwe operateurs van openbare vervoer, insluitend minibus- en metertaxi-operateurs, om aansoek te doen dat geldige bedryfslisensies oorgedra word. Dis om die nakoming van toepaslike wette en regulasies te verseker. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die oordrag van ʼn bedryfslisensie is ʼn statutêre vereiste wat die integriteit van die regulatoriese stelsel vir openbare vervoer bewaar en die regte van operateurs, pendelaars en begunstigdes beskerm:

ENG MpyaONOperatingLicences