# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê volgehoue wetstoepassing en sigbare polisiëring bly noodsaaklik om ʼn kultuur van aanspreeklikheid en verantwoordelike padgedrag in die provinsie te bevorder. Verlede week is 48 privaat voertuie tydens operasies geskut en 63 minibustaxi’s is weens ernstige meganiese gebreke van die pad verwyder. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê meganiese foute wek kommer en stel pendelaars en ander padgebruikers se lewens in gevaar:
Gautengse LUR vir Vervoer sê sigbare polisiëring bly belangrik om kultuur van aanspreeklikheid te bevorder [KLANK]
ENG MpyaONMechanical