# Die LUR vir Paaie en Vervoer in Gauteng, Kedibone Diale-Tlabela, sê die opgegradeerde R-568 in Bronkhorstspruit, Tshwane, sal die skakel tussen gemeenskappe en ekonomiese aktiwiteite in die streek versterk. Die pad is ‘n belangrike skakel tussen die N-4 en D-670 interseksies in Bronkhorstspruit. Die omvang van die projek het die rehabilitasie en opgradering van agt kilometer, belangrikse interseksies en aanbring van padtekens en merktekens ingesluit. Diale-Tlabela sê dis ‘n belegging in veiliger mobiliteit, verbeterde toegang en in die ekonomiese potensiaal van die streek:
Gautengse LUR vir Vervoer sê opgegradeerde R-568 is belegging in veiliger mobiliteit [KLANK]
ENG TlabelaONpUgraded