Skip to content

Gautengse LUR vir Vervoer sê minibustaxi- en e-taxi-verenigings moet geskille oplos [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, waarsku die minibustaxi- en e-taxi-verenigings wat by die Maponya-winkelsentrum in Pimville, Soweto, bedrywig is, om hul geskille op te los deur platforms te gebruik wat die departement voorsien. Dit volg na Woensdagaand se skietvoorval by die winkelsentrum toe ʼn e-taxibestuurder vermoor en twee voertuie aan die brand gesteek is. Diale-Tlabela sê griewe of handelsgeskille regverdig nie die dood van ʼn persoon of gevaar vir onskuldige mense nie:

ENG KediboneonOperator