# Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, beskryf die omkeerstrategie vir plaaslike regering as ʼn langtermynprogram om munisipaliteite te herbou en openbare vertroue te herstel. Die strategie is gemik op beter bestuur, finansiële herstel, beskerming van infrastruktuur en dienslewering. Mamabolo sê gekoördineerde ingryping onder die strategie lewer reeds resultate deur beter oorsig, onderhoud aan infrastruktuur en tegniese ondersteuning aan sukkelende munisipaliteite:
Gautengse LUR vir Samewerkende Regering loof vordering met omkeerstrategie vir plaaslike regering [KLANK]
ENG MamaboloOnIntegration