# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het die onlangse nuwe vlaag taxigeweld in dele van die provinsie veroordeel. Die afgelope weke het gewelddadige voorvalle plaasgevind waar taxibestuurders en hul assistente vermoor en taxidienste ontwrig is. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die gewelddadige optrede ondermyn die regering se pogings om ʼn veiliger omgewing vir openbare vervoer in die provinsie te skep:
Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer veroordeel nuwe vlaag taxigeweld [KLANK]
ENG LesibaonTaxiViolence