Skip to content

Gautengse LUR vir Onderwys veroordeel moord op 18-jarige leerder in Soweto [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, het die moord op ʼn 18-jarige graad 10-leerder van die Mokgome Secondary School in Braamfischerville, Soweto, veroordeel. Volgens voorlopige ondersoeke is die tiener, wat tydens die moord nie by die skool was nie, deur onbekende persone met ʼn panga aangeval omdat hy blykbaar gesteelde goedere gehad het. Die slagoffer is in die Dobsonville-kliniek dood. Maile sê geweld teen kinders is ʼn belediging vir die samelewing en kan nie aanvaar word nie:

ENG MaileOnViolence