# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, het herhaal die provinsiale regering volg ‘n nultoleransie-benadering tot seksuele misbruik, geslagsgeweld en alle ander vorms van geweld teen kinders. Dit volg na die beweerde seksuele misbruik van ‘n leerder deur ‘n opvoeder by die Karabo Laerskool in Soweto. Die beskuldigde bly in aanhouding terwyl die strafregtelike proses in die hof voortgaan. Die LUR se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê die beskerming van leerders bly die hoogste prioriteit:
Gautengse LUR vir Onderwys sê tugstappe is gedoen teen opvoeder beskuldig van seksuele misbruik [KLANK]
ENG LubhelwanaOnSafety