Skip to content

Gautengse LUR vir Onderwys ondersoek bewerings van aanranding by Madisong High School [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het diepe kommer uitgespreek oor bewerings van lyfstraf by die Madisong High School in Hammanskraal. Leerders het te kenne gegee dat die skoolhoof hulle fisies aanrand. Die departement het ‘n interne ondersoek van stapel gestuur, en die skoolhoof sal tydens die ondersoek verslag doen aan die distrikskantoor. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê lyfstraf is onwettig, en vra gesinne wat geraak word om ondersteuning te kry en om mishandeling aan te meld:

ENG-MabonaOnPunishment