Skip to content

Gautengse LUR vir Gesondheid vra beweging om nie buitelandse kinders te verhoed om inentings te kry nie [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het March and March gevra om nie buitelandse kinders te verhoed om ingeënt te word teen masels en Duitse masels nie. Die burgerlike beweging werk teen die uitwerking van onwettige immigrasie. Die LUR het by die Steve Biko Primary School in Orange Farm aan Newzroom Afrika gesê die veldtog wil alle kinders teen siektes beskerm. Sy sê die departement se deeglike benadering sal kinders ook tuis bereik:

ENG-Nkomo-RalehokoOnVaccination