Skip to content

Gautengse LUR vir Gesondheid sê planne word gemaak om patologie-uitslae te bespoedig [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê haar departement stel daadwerklik ondersoek in na die moontlikheid om sy eie laboratorium te stig om die verwerking van patologie-uitslae te bespoedig. Nkomo-Ralehoko het vertragings met die verwerking van patologie-uitslae vandag in die provinsiale wetgewer aangespreek. Sy sê hierdie projek het ten doel om interne kapasiteit te verbeter, afhanklikheid van Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste te verminder en te verseker kankerpasiënte ontvang tydige en doeltreffende sorg:

ENG NomantuonPathologyResults