Skip to content

Gautengse gesondheidskomitee bevestig toewyding aan TB as topprioriteit [KLANK]

# Die Gautengse provinsiale wetgewer se komitee oor Gesondheid en Welstand is daartoe verbind om tuberkulose as topprioriteit te beskou. Dis vandag Wêreld Tuberkulose-dag dit beklemtoon die stryd teen tuberkulose, een van die wêreld se dodelikste aansteeklike siektes. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie eis tuberkulose jaarliks meer as 1,5-miljoen lewens. Die voorsitter, Ezra Letsoalo, sê almal moet saamwerk om dié siekte uit te roei en die uitkomste in openbare gesondheid te verbeter:

ENG EzraonWorldTBDay