# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy bestudeer die hofbeslissing oor die voorsiening van bestraling en onkologiedienste aan kankerlyers. Die Gautengse Hooggeregshof het vroeër die week beslis die departement moet ʼn vorige bevel oor radiologie-onkologiedienste nakom hangende die uitslag van sy appèl. Die hof het in Maart bevind die departement se versuim om ʼn plan te ontwikkel en in te stel om die onkologie-agterstand te hanteer, was onwettig. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê hulle werk aan die agterstand:
Gautengse Gesondheidsdepartment bestudeer hofbeslissing oor radiografie-dienste aan kankerpasiënte [KLANK]
ENG MotalataleonRadiationOncology