# Gauteng se LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê ná die skandaal by die Tembisa-hospitaal het hulle finansiële beheer versterk wat sal help om maandelikse uitgawes by die verskillende instellings te oudit. ʼn Ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid het drie gekoördineerde sindikate ontbloot wat twee-miljard-rand by die hospitaal geplunder het deur ʼn ingewikkelde web van korrupsie en bedrog. Nkomo-Ralehoko sê hulle wil wanadministrasie uitroei:
Gautengse Gesondheidsdepartement verskerp finansiële beheer na Tembisa-skandaal [KLANK]
ENG RalehokoOnFinancialControls