# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het die diefstal en vandalisme wat die naweek by die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal plaasgevind het, veroordeel. Sekuriteitsbeamptes het ʼn man met gesteelde krane betrap. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê diefstal en vandalisme van gesondheid-infrastruktuur belemmer dienslewering en het ʼn negatiewe uitwerking op pasiënte by alle fasiliteite:
Gautengse Gesondheidsdepartement veroordeel diefstal en vandalisme by Chris Hani [KLANK]
ENG MabonaONBara