Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement stel Een Kliniek, Een Tuin-program bekend [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sal die Een Kliniek, Een Tuin-program vandag in die Laudium-gemeenskap-gesondheidsentrum in Pretoria bekendstel. Die program wil tuine vestig by elke kliniek in die provinsie. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die program stel holistiese sorg voor deur voeding, tuinmaakterapie en die betrokkenheid van die gemeenskap. Hy sê LUR Nomantu Nkomo-Ralehoko sal die sooispit-seremonie lei en sal die Ek Bedien die Gemeenskap met ‘n Glimlag-program bekendstel om medelydende gesondheidsorg te bevorder:

ENG-ModibaOnInitiative