Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement pak probleme van Dunswart se provinsiale wasdiens [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy gaan voort om oplossings te soek sodat die provinsiale wasgoeddiens Dunswart weer volstoom kan werk. Die diens werk tans teen net 75-persent van sy vermoë weens talle probleme soos personeeltekorte en stukkende, verouderde toerusting. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die diens versorg ondanks die uitdagings daagliks steeds 45-duisend stukke wasgoed om seker te maak pasiënte het skoon beddegoed:

ENG ModibaOnLaundry