Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement verdryf vrese oor siekte-uitbreking [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid in Gauteng het die publiek verseker daar is nie ‘n uitbreking van Stafilokokkus in Pretoria-Noord-klinieke nie. Dit volg nadat kommer op sosiale media ontstaan het. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê ondersoeke kon geen bewyse lewer oor ‘n wydverspreide besmetting nie. Daar is oor die naweek vyf vermoedelike gevalle van vlieginfestering behandel, met drie bevestigde gevalle, maar die pasiënte is ontslaan. Hy het egter een geïsoleerde geval bevestig:

ENG-ModibaOnDisease