# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy hersien die huidige diensleweringsmodel oor waakeenheid-verpleegkundiges in die vier hospitaal-groeperings. Dis ʼn poging om die 791 poste vir waakeenheid-verpleegkundiges te vul. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê daar word tans jaarliks 160 verpleegkundiges van kliniese fasiliteite opgelei as deel van ʼn vaardigheidsopleidingsprogram vir waakeenhede:
Gautengse Gesondheidsdepartement gryp in om vakante waakeenheid-poste te vul [KLANK]
ENG MotalataleonICUNurses