# Die Gautengse Gesondheidsdepartement monitor die uitwerking van watertoevoeronderbrekings wat veroorsaak word deur ‘n groot pyplyn wat gebars het by Rand Water naby Soweto. Klinieke in die Wes-Rand staar wateronderbrekings in die gesig, terwyl hospitale soos Leratong en Baragwanath van rugsteunstelsels afhanklik is. Die woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die departement het gebeurlikheidsplanne geaktiveer en werk saam met plaaslike owerhede om waterlewering aan gesondheidsfasiliteite te prioritiseer:
Gautengse Gesondheid monitor uitwerking van wateronderbrekings op klinieke en hospitale [KLANK]
ENG-ModibaOnWater