Skip to content

Gautengse Gemeenskapsveiligheidskomitee versoek dringende ingryping by Pretoria-Wes Polisiestasie [KLANK]

# Die Gautengse provinsiale wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid vra die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, om dringend die krisis in die Pretoria-Wes Polisiestasie aan te spreek. Die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, sê tydens ‘n toesigbesoek verlede week het hul ernstige uitdagings met infrastruktuur en inligting- en kommunikasietegnologie ontdek wat doeltreffende wetgewing en dienslewering ernstig ondermyn. Hy sê die stasie gebruik tans drie afsonderlike kantoorgeboue:

ENG MasukuONPretoriaWest