# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het die moord op ANC-wyksraadslid Thabang Masemola veroordeel. Die 36-jarige is Dinsdagaand deur onbekende gewapende mans in ‘n wit Nissan Almera in Mamelodi-Oos doodgeskiet. Die komiteevoorsitter, Bandile Masuku, sê hy sal ‘n amptelike versoek rig vir ‘n omvattende verslag van die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, oor die vordering met ondersoeke na al die moorde op raadslede in die provinsie gedurende die 2024/2025-tydperk:
Gautengse Gemeenskapsveiligheidskomitee veroordeel moord op raadslid [KLANK]
ENG BandileonThabangMasemola