# Die Gautengse Gemeenskapspolisiëringraad het die wrede moord veroordeel op vier gemeenskapspatolleerders in Soshanguve se Marry Me-informele nedersetting. Die polisie sê die slagoffers is deels verbrand aangetref na ‘n stryery met ‘n groep mans. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die soektog deur voort. Die voorsitter van die raad Thokozani Jacob Masilela doen ‘n beroep op patrolleerders om die regte prosedure te volg om geregistreer te word:
Gautengse Gemeenskapspolisiëringsraad veroordeel moord op patrolleerders [KLANK]
ENG-MasilelaOnPatrollers