Skip to content

Gautengse e-Regering LUR vra ondersteuning vir kringtelevisie-projekte [KLANK]

# Gauteng se LUR vir e-Regering, Bonginkosi Dhlamini, vra alle belanghebbendes om die kringtelevisie-projekte te ondersteun wat daarop gemik is om die provinsie veiliger te maak. Volgens die DA het die provinsiale regering meer as 124-miljoen-rand bestee aan die oprigting van kringtelevisiekameras, maar sowat 28-persent van die netwerk is tans buite werking. Die departement se woordvoerder, Neo Goba, sê die kameras word wel in stand gehou:

ENG GobaONSupport