# Gauteng se Departement van Menslike Nedersettings sê die komende plaaslikeregeringsverkiesing gaan hom nie keer om uitsettingsbevele toe te pas teen mense wat HOP-huise of grond beset nie. Die departement is tans besig met ʼn uitsettingsproses teen onwettige besetters wat grond en twee geboue in Soshanguve Uitbreiding 19, asook projekte by Soshanguve BB, GG en FF ingeneem het. Die departement se woordvoerder, Terry-Ann Van Eck, sê onwettige besetting ondermyn die regte van wettige inwoners en vertraag die lewering van behuising:
Gautengse Departement van Menslike Nedersettings sê behuising en grondbesetting moenie vir politieke punte gebruik word nie [KLANK]
ENG EckONPromoteCrime