Skip to content

Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling verbeter bestuur van organisasies sonder winsbejag se betaling [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling stel ʼn nuwe elektroniese fondsbestuurstelsel bekend vir organisasies sonder winsbejag. Dis ʼn poging om doeltreffendheid en dienslewering te verbeter. Die departement se woordvoerder, Teddy Gomba, sê organisasies sonder winsbejag se aansoeke vir fondse en indiening van sakeplanne en die daaropvolgende uitreiking van diensvlakooreenkomste sal deur hierdie stelsel gedoen word:

ENG TeddyonDigital