# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het die bekendmaking van die 2025 Paasnaweek-padveiligheidsverslag deur die minister van Vervoer, Barbara Creecy, verwelkom. Gedurende die Paastydperk vanjaar het Gauteng 22 sterftes aangeteken vergeleke met 52 verlede jaar. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê hulle is steeds bekommerd oor die aantal sterftes waarby voetgangers betrokke was, wat 47-persent van padsterftes uitgemaak het:
Gauteng verwelkom afname in padsterftes tydens Pase [KLANK]
ENG LesibaonEasterRoadReport