Skip to content

Gauteng Vervoer LUR veroordeel skietvoorval by Maponya Winkelsentrum [KLANK]

# Die LUR vir Vervoer in Gauteng, Kedibone Diale-Tlabela, het die aanval op twee e-taxi’s buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto veroordeel en die voorval as barbaars beskryf. Een persoon is dood en verskeie ander is gisteraand beseer. Vier aanvallers het ‘n e-taxi wat by die sentrum se ingang parkeer was, genader en begin skiet. Die bestuurder is in die aanval dood. Die woordvoerder van die LUR, Lesiba Mpya, sê die voorval hou na wat verneem word verband met spanning tussen taxi-bestuurders en e-taxi-bestuurders:

ENG LesibaonMapongaMall