# Die Gautengse Gesondheidsdepartement in samewerking met die Mediese Buro vir Beroepsiektes het die registrasieperiode vir gewese mynwerkers in die Wes-Rand-distrik verleng. Dis deel van ʼn program om oudmynwerkers op te spoor wat moontlik vir maatskaplike voordele in aanmerking kom weens werkverwante siektes, en voorsorg- en pensioenvoordele wat dalk aan hulle verskuldig is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê weens die groot getalle sal registrasie tot Vrydag voortgaan:
Gauteng verleng registrasieweek vir gewese mynwerkers se maatskaplike sekerheidsvoordele [KLANK]
ENG MotalataleonEx-mineWorkers