# Die Gautengse portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het ‘n ernstige waarskuwing gerig aan misdaadslagoffers, veral slagoffers van geslagsgeweld, om nie strafregtelike sake teen oortreders terug te trek nie. Die komiteevoorsitter, Bandile Masuku, sê dit kom te midde van groeiende kommer oor ‘n ontstellende tendens wat pogings om geslagsgeweld te bestry en oortreders aanspreeklik te hou, ondermyn. Hy sê 64 sake van geslagsgeweld is deur slagoffers by die Fochville-polisiestasie teruggetrek:
Gauteng veiligheidskomitee waarsku teen die terugtrekking van geslagsgeweldsake [KLANK]
ENG BandileonGBV