Skip to content

Gauteng Veiligheidskomitee vra optrede na vlaag taxi-moorde [KLANK]

# Die Gauteng-wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het die stygende taxi-geweld in die provinsie veroordeel, met drie taxi-rangeerders wat gister in Soweto doodgeskiet is en elf taxi-operateurs wat verlede maand in Katlehong vermoor is. Hulle blameer gewelddadige geskille tussen mededingende taxi-verenigings vir die bloedvergieting. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, vra vir dringende bemiddeling tussen taxi-groepe en sterker regeringsaksie om die veiligheid van passasiers te verseker en die vrede te herstel:

ENG MasukuOnTaxiKillings