# Die Gauteng Provinsiale Regering het beduidende vroeë deurbrake aangekondig na aanleiding van die Omkeerstrategie vir Plaaslike Regering. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Theo Nkonki, sê munisipaliteite het meetbare vordering in hul digitale moderniseringsinisiatiewe begin aanteken. Hy sê onlangse evaluerings toon dat verskeie munisipaliteite, insluitend Stad Johannesburg en Stad Ekurhuleni, die leiding neem in digitale volwassenheid:
Gauteng teken vroeë suksesse aan in Plaaslike Regering Omkeerstrategie [KLANK]
ENG TheoonTurnaroundStrategy