Skip to content

Gauteng stuur 2025 Paasfees verkeersveiligheidsveldtog in Slovo Park van stapel [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, stel vandag die provinsiale Paasfees-padveiligheidsveldtog op die N12-hoofweg in Slovo-park, Johannesburg bekend. Paasnaweek is een van die besigste op Suid-Afrika se paaie, wat dikwels lei tot ‘n styging in ongelukke en sterftes. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê hulle is daartoe verbind om te verseker dat padsterftes gedurende die Paastyd tot die minimum beperk word:

ENG LesibaonEasterRoadCampaign