Skip to content

Gauteng se Vervoerdepartement evalueer sinkgat op Hendrik Potgieter-rylaan in Roodepoort [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer sê hulle werk saam met geotegniese spesialiste om die omvang van ‘n sinkgat langs Hendrik Potgieter-rylaan naby Hillfox Value Centre in Roodepoort te bepaal. Die gerapporteerde sinkgate regoor die provinsie word op vyfduisend-126 geraam. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê hulle het ‘n tydelike verkeersomleiding en ‘n gedeeltelike padsluiting in die betrokke sone ingestel:

ENG LesibaonSinkhole