# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, gaan vandag ‘n Openbare Vervoer-hulpkantoor Vroue by die Derek Masoek- streekkantoor in Johannesburg bekendstel. Die kantoor is ‘n transformerende inisiatief om oplossings te vind vir spesifieke uitdagings wat vroue in die vervoersektor, veral die taxi-bedryf, ondervind. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die inisiatief sal ook vroue bemagtig om diepgewortelde struikelblokke in die vervoerbedryf te oorkom:
Gauteng se Vervoer-LUR gaan Openbare Vervoerhulpkantoor vir vroue bekendstel [KLANK]
ENG LesibaonHelpDesk