# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, bring vandag ‘n oorsigbesoek aan twee groot padrehabilitasieprojekte, in Irene, Tshwane en in Midrand, Johannesburg. Die doel van die besoek is om die werk wat tans aan die gang is en die huidige stand van die projekte te evalueer. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die Pad P122-rehabilitasieprojek in Irene fokus op die verbetering van verkeersvloei deur sinkgatherstelwerk, herstel van teer oppervlaktes en die opgradering van oppervlakdreinering:
Gauteng se Vervoer LUR besoek vandag sleutel padherstelprojekte [KLANK]
ENG LesibaonProjects