# Die Gautengse regering het die bekendstelling verwelkom van ‘n toegewese taakspan vir politieke moorde wat deur die asionale polisiekommissaris Fanni Masemola aangekondig is. Die spesialis-eenheid, wat binne die volgende maand met sy werk gaan begin, sal hoëprofiel- en polities-sensitiewe sake ondersoek om geweldpleging in die provinsie te voorkom. Premier Panyaza Lesufi sê beplanning is aan die gang om die span se opdragte, bronne en personeel te finaliseer vir doeltreffende optrede:
Gauteng se taakspan vir politieke moorde gaan hoëprofiel-sake pak [KLANK]
ENG LesufiOnTaskTeam