Skip to content

Gauteng se 2026 aanlyn aansoeke vir graad 1 en 8 open Donderdag [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement se aanlyn aansoeke vir graad 1 en graad 8 se toelating vir 2026 open Donderdag. Die sluitingsdatum is 29 Augustus om middernag. Die departement beraam dat ongeveer 70-duisend leerders in die provinsie vir graad R ingeskryf is by sentrums vir vroeëkinderjare-ontwikkeling. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, sê tot op hede is daar by alle laerskole graad R-klaskamers beskikbaar, behalwe by 54 waar plek ʼn probleem is:

ENG ChiloaneOnECDTraining